chrissierossouw
female
-
36 years, Ventersdorp, South Africa - Pictures (11)
- | Friends
- | Guestbook
- | Videos
- | Shouts
About me
'n Plattelandse meisie van Noordwes, sy gebruik haar lewens lesse vir temas vir haar oorspronklike vars melodieë, haar lirieke is treffend en verg soms dat jy tussen die lyne moet lees.
"Elke dag is 'n lewens reis, en soms keuses wat ons maak, hetsy reg of verkeerd sal ons volgende reis bepaal, jy moet besluit wil jy wen of wil jy vaal, dis jou keuse hoe jy jou wenpaal behaal"
Die misterie van die meisie is aantreklik, en jy wonder soms wat in haar gedagtes aangaan, mmm ja daar is die tuin waar alles gebeur, waar alles gebore word, waar alles ook maar soms sin maak en soms nie. hoe dit ook al sy, dit wat sy doen is reg, is pynlik eerlik, waar en tasbaar.
"Soos die soete dou op die blare op 'n kraakvars somers more, val jou woorde van verleiding op gewillige ore"
Chrissie se debuut album "Pappa se meisiekind " is gevul met 12 oorspronklike liedjies uit haar eie menswees, maar in die laaikas van haar siel, lê daar nog vele meer... …
- Name
- Chrissie Rossouw
- Date of birth
- 02/02/1977
- Location
- Ventersdorp (North-West)
South Africa - Native language
- English
- Company
- Angel Music Studio Productions
- Profession
- Co-owner (Artist)
- Looking for
-
- Friendship
- Business contacts
- Hobbies
- composing songs
- Love status
- Married to Phillip Rossouw
623 visitors since 23 June 2011.














Please wait...